Let wel: Die inligting, kostes en vereistes van die programme mag veranderings ondergaan, en dien net as 'n riglyn.
Let wel
Die inhoud van hierdie program is voorlopig en wag vir goedkeuring van die betrokke fakulteit.
NGSHO Nagraadse Sertifikaat in Hoër Onderwys
Toelatingsvereistes:
'n Baccalaureusgraad van 'n erkende universiteit; of
'n Nasionale Diploma; of
'n Graad 12-vrystellingsertifikaat en 'n ander M+3 kwalifikasie wat tesame met gepaste ondervinding, na oordeel van die Dekaan toelating tot die program regverdig.
Kode
09227050
Sluitingsdatum vir aansoeke (onderhewig aan verandering en kan by fakulteit bevestig word)